Kantoorpraktisyns skemerkelkie

R100.00

In voorraad

Category:

Beskrywing

Stof jou hakskoene af, haal daardie skemerkelkie rok uit en maak reg vir ‘n glans aand-uit.

Kom geniet ‘n bederf aand saam die Beroepsgilde vir kantoorpraktisyns.

Nie net sal die wenner van die kantoor kampioen-kompetisie aangekondig word nie, Lindie Strydom vergesel ons as gasvrou vir die aand.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “Kantoorpraktisyns skemerkelkie”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui